gGuitarama
A

Alles Is Ok

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Alles is OK
Jou dag was goor
want jou girl het jou gedrop
Jy't rugby gespeel
en jou skouer gepop
En al jou cd's is gesteel
al jou Valiant en Koos
Vir Kersfees
kry jy Patricia Lewis
Dan sing jy
Alles is OK, alles gaan verby
die lewe is te kort om suur te word
Alles is OK, alles gaan verby
die lewe is te kort om suur te word
Want alles is OK en alles gaan verby
die lewe is te kort om suur te word
Die lewe is te kort om suur te word
Jy't jou pa se kar afgeskryf
te veel bier in die lyf
Die pregnancy test is blou
en jy't gedink sy is safe
En jy't die kunstefees gemis
want jou ouma het verjaar
Toe jy terugkom
hoor jy almal was daar
En dit was die party van die jaar!!
Dan sing jy
Alles is OK, alles gaan verby
die lewe is te kort om suur te word
Alles is OK, alles gaan verby
die lewe is te kort om suur te word
Want alles is OK en alles gaan verby
die lewe is te kort om suur te word
Die lewe is te kort om suur te word
Gedoen deur: Anneke Basson
Dis my siening van die lied en ek is jammer as dit sleg klink vir jou.
Enige raad stuur asb. na www.boombas@yahoo.com
Done by: Anneke Basson
This is my version of the song and I'm sorry if it doesn't satisfy you.
Send any advice to www.boombas@yahoo.com

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.