gGuitarama
B

Buitenkant Ii

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Вступление
Hier wag ons die seisoene om
Daardie skuldgevoel jou medisyne
So hou ons aan en verdra net alles
My liggaam het al beter dae gesien
Jissus, dis gevaarlik hier
Jy kan nog steeds nie vir jou self dink nie
Die winterkinders dans met Sjina vanaand
Geld in die hand!
Buitenkant!
Ek is dalk nie ? sent werd nie maar ek voel soos drie honderd rand
Geografies is ons geïsoleer
Verbitter deur jou ervaring
Begryp in stilte ons ontwikkeling
vertraag deur ons afwesigheid
Fokkit, dis gevaarlik hier!
Jy kan nog steeds nie vir jou self dink nie
Die winterkinders dans met Sjina vanaand
Geld in die hand
Buitenkant!
Ek is dalk nie ? sent werd nie maar ek voel soos drie honderd rand
In ons fokkin moer
Knieë op die badkamer vloer
Ek het jou al daar gesien
Ek het jou al daar gesien
Die winterkinders dans met Sjina vanaand
Geld in die hand
Buitenkant!
Ek is dalk nie ? sent werd nie maar ek voel soos drie honderd rand

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.