gGuitarama
W

Weeskind Van Die Weste

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Вступление
[Verse 1]
Hulle bust my mos eendag vir balke saag
Op straat in die skadu van 'n boom
Laai my in die wa en begin met my jaag
en gooi my uit langs die onderdorp se soom
[Chorus]
Ek's 'n weeskind van die Weste
Op die Ooskus is ek second rate
Persona non grata in die Suide
en in die Noorde op geleende tyd
[Verse 2]
Die trein raas my wakker met die venster af
As hy fluit oor die vlaktes in die nag
Ons staan op die stasies en ek hoor die honde blaf
En ek weet dat niemand aan die anderkant vir my wag
[Chorus]
Ek's 'n weeskind van die Weste
Op die Ooskus is ek second rate
Persona non grata in die Suide
en in die Noorde op geleende tyd
[Bridge]
Ek tref my matras teen hanekraai
En droom van die dagbreek Net om die draai, Net om die draai
[Chorus]
Ek's 'n weeskind van die Weste
Op die Ooskus is ek second rate
Persona non grata in die Suide
en in die Noorde op geleende tyd

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.