VERSE 1:
Die wat glo in die redding van die Here
Vind hul rus in die skadu van die heilige God
(Bang)
Die Almagtige
VERSE 2:
Ek sal sê die Here is my vesting
Ek sal sê die Here is my toevlug en krag
My God wie ek vertrou
CHORUS:
()
U?s my God, ek vertrou U grote Naam,
Die wat glo, sal U nooit ooit beskaam,
My God in wie ek glo, Op U sal ek vertrou x 2
VERSE 3:
In donker tye as geloof en hoop getoets word
En alles wat bekend is in ?n oomblik verdwyn
Bly U getrou
(To Vers 2)
BRIDGE: X 3 (Same as Chorus melody)
Halleluja, Halleluja,
Halleluja, Halleluja
My God in wie ek glo,
Op U sal ek vertrou
(On 3rd Repeat - BREAK to Chorus)