gGuitarama
V

Ver in die Wereld, Kittie

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Ver in die wêreld, Kittie, Kittie, Kittie
Ver in die wêreld, Kittie, Kittie oor die see
Sy laat haar draai, sy laat haar swaai
Maar sy laat haar nie verraai
Sy laat haar draai, sy laat haar swaai
Maar sy laat haar nie verraai
Al in die rondte Kittie, Kittie, Kittie
Al in die rondte Kittie, Kittie om die draai.
Hy swaai haar hier en hy swaai haar daar
maar sy hou haar bymekaar
Hy swaai haar hier en hy swaai haar daar
maar sy hou haar bymekaar
Wie is die kêrel, Kittie, Kittie, Kittie?
Wie is die kêrel, Kittie, wat so knaend draai?
Dis Piet de Waal wat die paal wil haal
maar sy flous hom elke maal.
Dis Piet de Waal wat die paal wil haal
maar sy flous hom elke maal.

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.