Вступление
Suikerbos ek wil jou hê
Suikerbos ek wil jou hê
Suikerbos ek wil jou hê
Wat sal jou mamma daarvan sê
Dan loop ons so onderdeur die maan
Dan loop ons so onderdeur die maan
Dan loop ons so onderdeur die maan
Ek en my suikerbossie saam
Sy kan nie kos kook nie, haar kos is rou
Sy kan nie brood bak nie, haar brood is brou
Sy kan nie tee maak nie, haar tee is flou
Tog wag ek Suikerbossie net vir jou.
Siena, ek's lief vir jou
Siena, ek's lief vir jou
Siena, ek's lief vir jou
Siena, wat sê jou mamma nou?