gGuitarama
M

More oompie, more tannie

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Môre Oompie môre Tannie waar is sannie dan?
Sannie het gaan water haal daar onder by die dam
Ja oompie ja, môre gaan ons trou
Ja oompie ja, môre gaan ons trou
Rokkie het 'n skeurkie in, die jonkman kyk daarna
Die jonkman vra om met Sannie te trou en skamerig sê sy "ja"
Ja oompie ja, môre gaan ons trou
Ja oompie ja, môre gaan ons trou

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.