gGuitarama
J

Jan Pierewiet

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Jan Pierewiet, Jan Pierewiet
Jan Pierewiet, staan stil;
Jan Pierewiet, Jan Pierewiet
Jan Pierewiet, staan stil;
Goeie-môre my vrou,
Hier's 'n soentjie vir jou
Goeie-môre my man,
Daar is koffie in die kan.
Jan Pierewiet, Jan Pierewiet
Jan Pierewiet draai om x2
Hy draai om en hy leen
Van sy ouma 'n bril
En hy soek met die bril
Na 'n vroutjie vir hom.
"Tant Hettie", sê Pierewiet,
"gee Lettie vir my,
of Bettie of Lettie
of wie ek kan kry.
En al is ek ook arm
en so lelik daarby
gee vir my tog 'n skapie
dan troos dit vir my."
"Jan Pierewiet", sê Hettie,
"Jan Pierewiet loop slaap.
En droom jy't 'n skapie
gesoek by 'n skaap.
En tog darem 'n apie gekry by 'n aap
maar die apie se ma het gesien jy's 'n swaap."

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.