Вступление
1ste Vers:
My vader was 'n musikant, 'n man van durf en daad
Hy het gespeel in Suiderland, tesame met sy maat
REFRAIN:
Walderie (Walderie)
Waldera (Waldera)
Walderie (Walderie)
Walderalalalalala
Walderie (Walderie)
Waldera (Waldera)
Tesame met sy maat
2de Vers:
My moeder was 'n musikant, 'n niggie al te fraai
Sy het gehou van volkspele, want sy kon tiekie draai
Refrein (want sy kon tiekie draai)
3de Vers:
En nou is ek 'n musikant, omdat dit my bekoor
En oral waar ek ooit mag gaan sal jul my liedjie hoor
Refrein (sal jul my liedjie hoor)