Daar kom die Alibama
Die Alibama kom oor die see
Daar kom die Alibama
Die Alibama kom oor die see
Nooi nooi, die rietkooinooi
Die rietkooi is gemaak
Die rietkooi is vir my gemaak
om daar op te slaap
Die Alibama, Die Alibama
Die Alibama kom oor die see
Jou kombers en my matras en daar lê die ding
daar lê die ding, daar lê die ding
We are marching to Pretoria
Pretoria, Pretoria
We are marching to Pretoria
Pretoria rules the waves