Die trane die rol oor jou Bokkie
Die trane die rol oor jou Bokkie
Daar waar die son en die maan onder gaan
Bokkie ons moet huistoe gaan.
Nee, nee, nee my Dolla, nee!
Nee my Dolla nee! Nee my Dolla nee!
Nee, nee, nee my Dolla, nee!
Ek lol nie met 'n loskop Dolla nie!