Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig
Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig
Bobbejaan klim die berg om die boere te vererg
Hoera! Vir die jollie bobbejaan
О moenie huil nie, О moenie treur nie
Die Stellenbosch se boys kom weer x 2