gGuitarama
S

Saam Met Die Boys

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Вступление
Radioraps
Bietjie lietjie – Saam met die boys
Tab Author: Hank Lin
[Verse]
Ek hou van jag en ek wil vis gaan vang maar ek kan nie
Want my vrou wil nie he ek moet naby die buite lug gaan nie
Sy wil he ek moet saam haar in winkels rond loop
en goed wat ek glad nie nodig het nie koop
en Jacques en Berno sit al van woensdag af langs die water
[Chorus]
Nous my lewe net malls en markies en shopping en parkies ek kan nie
Oo die lewe sonder jag en sonder visvang is nie fun nie
Ek soek n bier by die vuur elke halfuur, saam met die manne.
Saam met die manne
Saam met die manne
Saam met die boys
[Verse]
Ek wil n koedoe sien hul en hoor hoe skreeu my katrol maar ek kan nie.
Want die naweek het ons weer n expo saam haar ma en haar tannie
Ek gaan heel dag weer loop met n trollie vol kak waarvoor ek tien teen een gaan betaal
Oo dis donker hier om my, boys, kan iemand my kom haal
[Chorus]
Want my lewe is malls en markies en shopping en parkies ek kan nie
Oo die lewe sonder jag en visvang, is glad nie fun nie
Ek soek n bier by die vuur elke halfuur saam met die manne
Saam met die manne
Saam met die manne
Saam met die boys
[Bridge]
Jy het gese ek kan drie keer n jaar bietjie tyd saam die boys spandeer
Maar dan is dit wag eers en later en nou nou en wou nou en jou kop en jou maag is weer seer
So lekker gaan rond loop en shopping en what, want my bakkie is klaar gelaai
So se vir jou ma, en se vir jou niggie, en se vir jou tannie, ek gaan nie.
[Verse]
Ons drink biere vir ure en lag om die vure dis funny
Want die vis het geloop en die bok is gekoop oo dis yummy
En more moet ek gou weer huistoe stoot, want dis maandag en ek moet gaan werk
Maar soos ek nou voel, oorweeg ek, siek verlof sterk
[Chorus]
Want my lewe was malls en markies en shopping en parkies ek kan nie
Oo n lewe sonder jag en sonder visvang is nie fun nie
Ek soek n bier by die vuur elke halfuur saam met die manne
Saam met die manne
Saam met die manne
Saam met die boys

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.