gGuitarama
S

Staan My By

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Вступление
https://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=D0lo_HlhIsE
[Verse 1]
O die winter wind
Wat oor ons wêreld waai
En die donker stêr
Wat in die hemel draai
En ʻn teken langs die pad
Wat vorentoe bedui
Hier eindig al jou drome
Hier kom jy nooit verby
[verse 2]
Want jy besef terdee
Jou laaste kans verdwyn
Want jou gees is moeg
En jou liggaam pyn
Dan kom ek vir jou haal
Dan kom ek vir jou sê
Ek se my vriend, o my vriend
Ons moet nooit gaan lê
[Chorus]
o, Tot die bitter end (Tot die bitter end)
Tot die son uitbrand (Tot die see opdroogt die son uitbrand)
Tot die see opdroog (Tot die see opdroog)
Anderkant die verste anderkant (Verster anderkant)
[Chorus 2]
Al staan ek alleen (Al staan ek alleen)
Sal ek nooit gaan lê (Sal ek nooit gaan lê)
Ek sal steeds hier staan (Ek sal steeds hier staan)
Vir jou die waarheid sê (Die waarheid, die waarheid, die waarheid sê)
[Chorus 3]
Staan my by, my bra,
staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy
Staan my by, my bra,
staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy (aaagggg)
[Bridge]
o, Ek sien (ek sien)
Ek sien (ek sien)
Ek sien die verste anderkant (sien die verste anderkant)
Ja, Ek sien (ek sien)
Ek sien (ek sien)
Ek sien die verste anderkant
Hier kom ek vir jou haal (Hier kom ek vir jou haal)
Hier kom ek vir jou sê (Hier kom ek vir jou sê)
Ek sê nee, nee
Nee, ons moet nooit gaan lê (aaagggg)
[Chorus 1]
o, Tot die bitter end (Tot die bitter end)
Tot die son uitbrand (Tot die see opdroogt die son uitbrand)
Tot die see opdroog (Tot die see opdroog)
Anderkant die verste anderkant (Verster anderkant)
[Chorus 2]
Al staan ek alleen (Al staan ek alleen)
Sal ek nooit gaan lê (Sal ek nooit gaan lê)
Ek sal steeds hier staan (Ek sal steeds hier staan)
Vir jou die waarheid sê (Die waarheid, die waarheid, die waarheid sê)
[Chorus 3]
Staan my by, my bra,
staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy
Staan my by, my bra,
staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy (Staan my,Staan my,Staan my by)
[Outro]
fade out

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.