gGuitarama
P

Prys Die Heer

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Вступление
[Verse 1]
Die Here is my vesting
Die Here is my krag
Hy’s my bron en Hy’s my redding
Die Een op wie ek wag
[Verse 2]
Die Here is my voorspoed
Hy sal vir my voorsien
Soos ‘n Pa sorg vir sy kinders
gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien
[Chorus]
Prys die Here O my siel
Prys die Heer want Hy is goed
Prys die Here als wat lewe
Prys die Heer
[Bridge]
Die hele skepping sing nou saam
Alles wat lewe roem Sy Naam

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.