Вступление
PRINS VAN VREDE – Key D
[Intro]
[Verse 1]
Prins van vrede
Hier's ek Here, hier is my hart
Prins van vrede
Vandag wil ek opnuut my afhanklikheid bely
[Chorus]
Al val die berge in die see
Al raak die storms meer en meer
Al skud die aarde en ons bewe, U's die skild en vuur om my
Al val 'n duisend aan my sy
Sal my lippe steeds bely
U's my God wat ewig lewe, ek sal verseker staande bly
[Instrumental]
[Verse 2]
Prins van vrede
Hier's my lewe, hier is my hart
Prins van vrede
Vandag wil ek net hier by U kom rus
[Chorus]
Al val die berge in die see
Al raak die storms meer en meer
Al skud die aarde en ons bewe, U's die skild en vuur om my
Al val 'n duisend aan my sy
Sal my lippe steeds bely
U's my God wat ewig lewe, ek sal verseker staande bly
[Instrumental]
[Outro]
Laat vrede heers
Laat vrede heers
Laat vrede heers
Laat vrede heers
Prins van vrede