gGuitarama
H

Heilig

MyTabs · Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Вступление
[Intro]
[Verse 1]
Ek glo in God die Vader
Die Almagtige
Die Skepper van die heelal
[Verse 2]
Ek glo in Jesus Christus
God se enigste
Ons Redder & Verlosser
[Chorus 1]
Hy’s heilig heilig
Heilig is die Heer Almagtig
Waardig waardig
Waardig is die Lam vir ewig
[Instrumental]
[Verse 3]
Ek glo in God Immanuel
Hy wat vir ons is
Hy omring ons in Sy glorie
[Verse 4]
Ek glo Sy Gees leef in ons
En Hy lei ons is in die volle waarheid
[Chorus 2]
Hy’s heilig heilig
Heilig is die Heer Almagtig
Waardig waardig
Waardig is die Lam vir ewig
[Bridge]
Die offer voldoende
My Gees weer gebore
Christus is lewe
Die Waarheid die Weg
Met alles verklaar ons
Staan op julle dooies
Jesus is lewe
Jesus is lewe
[Chorus 3]
Hy’s heilig heilig
Heilig is die Heer Almagtig
Waardig waardig
Waardig is die Lam vir ewig
[Chorus 4]
Hy’s heilig heilig
Heilig is die Heer Almagtig
Waardig waardig
Waardig is die Lam vir ewig
[Bridge]
Die offer voldoende
My Gees weer gebore
Christus is lewe
Die Waarheid die Weg
Met alles verklaar ons
Staan op julle dooies
Jesus is lewe
Jesus is lewe
[Chorus 5]
Hy’s heilig heilig
Heilig is die Heer Almagtig
Waardig waardig
Waardig is die Lam vir ewig

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.