gGuitarama
O

Op Blouberg Se Strand

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Intro: nie noodwendig in dieselfde noot as die liedjie nie!
e|--4--2-------0------
B|-------2-------3----
G|--------2-------2---
D|--4--4---4---0---0--
A|--------------------
E|--------------------
e|--4--2-------0------(2)-|
B|-------2-------3----(2)-|
G|--------2-------2---(2)-|
D|--4--4---4---0---0--(4)-|
A|--------------------(4)-|
E|--------------------(2)-|
Die golwe weet waar breek die branders
Hulle dink hulle's vry
Die wolke wentel in die hemel maar
Op die winde moet hul ry
Dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand
Die wind gaan nog waai
Die son gaan nog brand
Maar dis koel na die lang nag
En ons groet die dag
Daar is witgekalkte huise
En ou Tafelberg
Daar is hengelaars met stok en hoed
Wat vroeg visse terg
My pa sê my kind
ons moet swartmossels vind
Ons is lief vir die see
En is lief vir my kind
Ja, dis koel na die lang nag
En ons groet die dag
Goeiemôre my sonskyn
Goeiemore my kind
Kom ons draf langs die strand
Kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei en
Die strale sal brand
Mmmm mmmm
Maar dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand
Goeiemôre my sonskyn
Goeiemôre my kind
Kom ons draf langs die strand
Kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei en
Die strale sal brand
Mmmm Mmmm
Maar dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand
Outro:

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.