gGuitarama
B

Blou

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
As die skemer kom en hy vang my by jou
En hy stuur jou terug na jou huis toe
Wie sal verstaan hoe ek sou voel?
Wie sou verstaan?
KOOR:
Oral om, om my heen, is dit Blou
Want ek wil by jou wees
Ek wil by jou wees vanaand
Tyd en plek bepaal wat gebeur
Niemand kan dit keer nie
Sê my wat's reg, en wat is verkeerd
Wie sou bepaal?
HERHAAL KOOR
En alles is Blou
En alles oor jou
Blou is die wolke
Blou is die maan
Blou is die venster waarby ek staan
Blou is my hart
en Blou my gedagtes
Blou om my heen
En alles is Blou
En alles oor jou

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.