gGuitarama
J

Johnny Is Nie Dood Nie

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Intro: (x4)
Hier's daai klein riff tussen die verse:
e--3--3--3--5--3--5--7--7--7--8--7--8--10----3-0
[B-]----------------------------------------------
[G-]----------------------------------------------
[D-]----------------------------------------------
[A-]----------------------------------------------
[E-]----------------------------------------------
Onderkant die wind by die spoor, by die spoor
Hang jou reuk in die lug wat na trane ruik
Onderkant die wind by die spoor, by die spoor
Onder hierdie maan lê my vriend se lyk
Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas
Met 'n storie op die voorblad,
Met 'n kiekie van 'n kar, net 'n byline
Maar by nommer 22 is dit stil
By nommer 22 was die laaste pil in die pipeline
In die pipeline
Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.