gGuitarama
H

Huisie By Die See

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Almal wil 'n huisie by die see hê
Almal hoop die struggle is verby
Almal sê die lewe is eers môre
Maar môre is te laat vir my
Almal sê hulle wil 'n huisie by die see hê
Ja, almal sê hulle wil 'n huisie by die see hê
Met 'n computer en internet
En 'n gietyster met dubbelbed
Lewe ons lojaal en so sentraal
Ons wil 'n huisie by die see hê
Almal wil 'n huisie by die see hê
Almal hoop die struggle is verby
Almal sê die lewe is eers môre
Maar môre is te laat vir my

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.