gGuitarama
B

Bicycle Sonder эn Slot

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Karen, onthou jy ons kuiers met koeldrank
Alleen in die kaia van jeugtyd se groen
Onthou jy die dae van skool-bunk en kersbrand
Die nagte vol honde en goed om te doen
Ek bring vir jou blomme
Ek gee jou genot
Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot
Ek weet dit is laat
En jou ma-hulle slaap
Maar ek moes net vir jou sê
Ek het jou lief
Ek het jou lief soos die Kaap
Saam het ons buite geklim in die somer
En fiets gery al op die soom van 'n droom
Wat is jy as jy groot is? Is die lewe net stroomop
Al ons vrae het gewapper soos vlieërs aan 'n boom
Ek bring vir jou blomme
Ek gee jou genot
Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot
Ek weet dit is laat
En jou ma-hulle slaap
Maar ek moes net vir jou sê
Ek het jou lief
Ek het jou lief soos die Kaap
Karen, verstaan jy dat jare soos wyn
Kan oudword in kanne vol vriendskap en son
Weet jy dat net kinders liewe Jesus kan liefhê
Maar dat kinders die wêreld al meer gaan verstom

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.