#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##
Artist: Karen Zoid
Song: Mascara
TAbbed: Gideon Breytenbach
Vir enige voorstelle
enige iets
kontak my asb. Gipi@thecricket.co.za
- yES, YES nog `n karen zoid tune, `n personal favourite of mine, Mascara
- Enige voorstele of enige iets let me know
- By die song kyk net by die interlude, en speel maar meetsal `n E daar, nie te moeilik
Hiers die cords wat gebruik word in die song
EADGBe
E 079900
B 799800
A 355400
1) Intro
E ------------------------------------------------------|
B ------------------------------------------------------|
G ------------------------------------------------------|
D --9------6------9----6----9----6---9---6--------------|
A -------------------------------------------4----------|
E ------------------------------------------------------|
____
My stem in die woestyn |
Jou hande in jou sy |
|
X3 \_ REPEAT INTRO x6
Jy kyk my in die oë terwyl /
Jy als vir lensiesop verruil |
|
Jy kyk my in die oë |
Jy kyk my in die oë ____|
Ons almal weef ons planne
in `n pragtige tapyt
Iewers op die rante
rafel alles uit
Met slotte en met grendels
neem jy jou besluit
Planete wat net wentel
onder die beleid
[Chorus]
Konings en ladidas
Aasvoëls en hadidas
Woorde uit die mond
Kan `n hart verwond
Wat jy uit jou duim suig
Met jou gladde tong
Jou mond sal jy verby praat
Want daar is iets wat jy so mis
Ek sal op my tande byt
Soos jy my vat in die gesig
[Chorus]
Konings en ladidas
Aasvoëls en hadidas
Mascaaaaaaara
Sy soen my weer “hello”
Sy sê: “ ek sal my baadjie leen vir jou”
Haar hart is op die mou
B e
Ek sal dit mooi toehou
[Instrumental]
[Interlude]
D-|i-di-da-dup-dub-dirup-dup-dup
D-|i-di-da-dup-dub-dirup-da
D-|i-di-da-dup-dub-dirup-dup-dup
dup-dub-dup-ta-da
_____
My stem in die woestyn |
Jou hande in jou sy \__ INTRO
/
[Instrumental] _____|