gGuitarama
E

Engel

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Artist : Karen Zoid
Song : Engel
Album : Afrikaners is plesierig
Tabbed by : Gert ( gjroos7@hotmail.com )
The A* is a normal a, with your last finger on fret3 - b
e--|-----------|--------
b--|-------o---|-o------
g--|----o------|--------
d--|-o---------|--------
a--|-----------|--------
e--|-----------|--------
Intro ( Pick randomly ) : D A/A* G A/A* D x2
Verse 1
A*
Ek het vriende wat ek sien
A*
ek is verslaaf aan nikotien
A*
Ek hou van karre wat kan ry
A*
ek huil gewoontlik as ek baklei
A*
Ek het gedog dat dit sou reen
A*
toe word ek stil en wag aleen
A* A*
tot jy kom klop het hier aan my deur
A A* G A A* D A A* G A A*
Verse 2
A*
Ek het 'n dak bo-oor my kop
A*
ek in die winter laaik ek sop
A*
Ek raak benoud wanneer hy luister
A*
net soos wanneer mense fluister
A*
Ek wonder of jy sal onthou
A*
dat jou woorde aan my klou
A* A*
as jy my insluk sonder om te kou
A*
so ek skreeu 'n song vir jou my lief
A*
bly nog 'n rukkie asseblief
A*
want as ek sing dan sing jy saam
A*
in 'n droom roep ek jou naam
A A* G A A* D A A* G A A*
Verse 3
A*
Ek is so dronk soos koos kombuis
A*
daar is geen swembad by my huis
A*
My sussie bly in Potchefstroom
A*
die mense daar rook almal boom
A*
Vier seisoene in jou traan
A*
hou my vas wanneer jy gaan
A* A*
en ek weer, alleen hier staan
A*
so ek skreeu 'n song vir jou my lief
A*
jy is 'n engel en 'n dief
A*
want as ons sing dan sing ons saam
A*
in 'n droom roep ek jou naam
submitted by Gareth Bosch

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.