gGuitarama
A

Afrikaners Is Plesierig Acoustic

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##
SONG: afrikaners is plesierig (acoustic)
ARTIST: karen zoid
ALBUM: poles apart
TYPE: Guitar Tablature
TABBED BY: freakazoid
EMAIL: chrisnaherbst@gmail.com
chords used
Em/D,. G... D F# G(bar) B(Bar) Am C
e:|-0-| |-3-| |-0-| |-2-| |-3-| |-7-| |-0-| |-0-|
a:|-2-| |-2-| |-0-| |-4-| |-5-| |-9-| |-0-| |-3-|
d:|-2-| |-0-| |-0-| |-4-| |-5-| |-9-| |-3-| |-2-|
g:|-0-| |-0-| |-2-| |-3-| |-6-| |-8-| |-3-| |-0-|
b:|-3-| |-3-| |-3-| |-2-| |-3-| |-7-| |-2-| |-1-|
e:|-3-| |-3-| |-2-| |-2-| |-3-| |-7-| |-0-| |-0-|
onthou by die D add die pinkie op die 6 de snaar fret 3 vir cool extra effect
G(Bar) ipv open G speel 'n barre chord selfde geld vir die B
afrikaners is plesierig
INTRO:
Em/D,. G.. Em/D,. D Em/D,. G.. Em/D,. D
Em/D,. G.. Em/D,. D Em/D,. G.. Em/D,. D
i'd like to introduce myself johanna ertjekollo
and this is the alternative you was so saf 'n molo
haai jy loop verby ons is mos dekadent
peace brother give me five of suig jou peperment
jy's cool jy spoel jou mond met aquafresh
en leer mos al van hip hop in jou ma se creche
ja this is alternative but we're not primative
some het nog hare op hul lyf but we just like to live
CHORUS
afrikaners is plesierig
G.. D
dit kan julle glo
hulle hou van partytjie
G.. D
en dan maak hulle so
Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my
Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my yeh
Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my
Em/D,. D
ek gaan iemand anners kry
luister hier jou yuppie scum
G(Bar)
jou preconceived millennium man
ek maak jou kwaad want ek weet ek kan
G(Bar)
gee my nog 'n vatlap government plan
en die bedelaar staan met sy uitsteek hand
G(Bar)
en vra my vir nog twee rand
mense vrek oor die hele land
G(Bar)
en die res sit op clifton se strand
en die music is vinnig, ek raak opgepsyche
G(Bar)
if you don't like it, whatever take a hike
almal is anners, se maar wat jou pla
G(Bar)
hou net op om vrae te vra
CHORUS
afrikaners is plesierig
G.. D
dit kan julle glo
hulle hou van partytjie
G.. D
en dan maak hulle so
Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my
Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my yeh
Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my
Em/D,. D
ek gaan iemand anners kry
i'de like to now excuse myself
G(Bar)
hul sit honde op mense
ek gaan liewer skape tel
G(Bar)
op radio sonder grense
ja jy fix my krieket en miskien my rugby
bobby skinstad hoe's daai been
G(Bar)
ek kyk nie currie cup nie
jy's koel jy voel 'n veer vir global warming
betogers moet iets anners doen
G(Bar)
pamflette lees is boring
alles is affirmative al is jou baas verwand
kant sou ook geen kant kon kies
G(Bar)
so swot maar wyl jy kan
die bank die bank die bank vra te veel rente
ek speel maar eerder pinball met my 50 sente
ek het nie pms nie, ek's net 'n natural bitch
i like to play my guitar, but i don't have perfect pitch
CHORUS
afrikaners is plesierig
G.. D
dit kan julle glo
hulle hou van partytjie
G.. D
en dan maak hulle so
Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my
Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my yeh
Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my
Em/D,. D
ek gaan iemand anners kry
Em/D,. G..
iemand anners kry
Em/D,. G..
iemand anners kry
Em/D,. G..
iemand anners kry
Em/D,. G..
iemand anners kry
die weergawe van afrikaners is my favourite, en word meestal by die live gigs gespeel.
strumming is baie dieselfde as deurmekaar en the reason. voel vry om my te kontak indien
enige vrae is met die tab. my email adress is chrisnaherbst@gmail.com

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.