gGuitarama
S

Somer In Potch

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Вступление
Somer in Potch, geskryf deur Dala Botha
[Verse 1]
Dit is buite herfs
Ek gee hierdie crush drie weke
Jou antique store siel is mooi vir my
Kan ek jou spinnerakke wegvee?
[Chorus]
Dit is somer in Potch
Dit is somer in Potchefstroom
Dit is somer in Potch
En ek hou nog steeds van jou
[Interlude]
[Vers 2]
Ek het nie besef hoe baie ek vir jou voel nie
Hoe graag ek wou hê dat jy ook so moet voel
Waarheen moet ek gaan om jou raak te loop?
Lente het net 90 dae
[Chorus]
Dit is somer in Potch
Dit is somer in Potchefstroom
Dit is somer in Potch
En ek hou nog steeds van jou
[Interlude]
[Bridge]
As ek lank na jou hande staar
Sal jy na my uitreik?
As ons oë duisend maal ontmoet
Jou hart vir my oopmaak?
As ek lank na jou hande staar
Sal jy na my uitreik?
As ons oë duisend maal ontmoet
Jou hart vir my oopmaak?
[Chorus 3]
Dit is Somer in Potch
Dit is Somer in Potchefstroom
Dit is Somer in Potch
En ek hou nog steeds van jou
Ek hou nog steeds van jou
Ek hou nog steeds van jou

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.