Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Haar woorde sal ek steeds onthou
Al woon my bokkie nog so ver
Al woon my bokkie nog so ver
Al woon my bokkie nog so ver
Dan troos ek my aan die morester
Maar dié moet julle darem weet
Maar dié moet julle darem weet
Maar dié moet julle darem weet
Sy woorde sal ek nooit vergeet
Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
Hier sit ek nou in pyn en smart
Maar dié moet julle darem weet
Maar dié moet julle darem weet
Maar dié moet julle darem weet
Sy woorde sal ek nooit vergeet
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Haar woorde sal ek steeds onthou