gGuitarama
3

3 Pikkewayne

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Ооh as die windjie waai hier op Mosselbaai
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
Is dit ek en my nooientjie ag sy’s tog so fraai
Оns gaan fuif daar onder by die baai
Koor:
Woooooh!
Daar onder le drie Pikkewyne
Daar onder le drie Pikkewyne
Daar onder le drie Pikkewyne
О Maar die middelste ene is myne
Ek het my hart gaan los daar op Hartenbos
Vir ‘n meisie met ‘n lyfie soos ‘n albatros
Nou sit ek hier met ‘n warm bier
En ‘n hart wat brand soos ‘n vuur
Koor
Оооh as die windjie waai hier op Mosselbaai
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
Is dit ek en my nooientjie ag sy’s tog so fraai
Оns gaan fuif daar onder by die baai
Koor (eindig met)
"О maar die buitenste twee..."
"HaHa, is ook myne..."

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.