gGuitarama
S

Sally Williams Nougat

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
INTRO:
(nie bas)--7---5---3---5---7---5---3---5---7---5---3---2---3---10
1ste Vers:
Ek het jou dopgehou met 'n jas in jou hand
Deur doeane gespook na 'n nuwe land
Jou oë was natgehuil, maar jou hart was braaf
Mens is eenkeer jonk, mens is eenkeer laf
Daar lê 'n vreemde daarbuite, lê 'n pond of twee
Selfs die liefde kan wag, net die tyd sal leer
Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer
Deur die internet kan ons tog kommunikeer
KOOR:
Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn Mall
Ek mis die stoeigevegsessies as ek oor jou rol
Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jeans
Ek mis die vat van jou hande in 'n movie scene
Ek mis jou naam op my foon en jou SMS
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
Ek mis die Sondagoggendbrêkfis en jou DSTV
Ek mis die liefde jy't belowe jy vir my nog sou gee
2de Vers:
'n Brief in die pos is wat ons liefde was
Ek en jy is met die tyd belas
Vir die eerste maand was my hart verniel
En oral waar ek kom is ek 'n derde wiel
Maar die tyd sal leer was jou woorde
Ek het jou lief, was jou brief
Jy's 'n poet my ding; jy moet aanhou sing
Deur die Internet praat ons gou-gou weer
KOOR:
Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn Mall
Ek mis die stoeigevegsessies as ek oor jou rol
Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jeans
Ek mis die vat van jou hande in 'n movie scene
Ek mis jou naam op my foon en jou SMS
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
Ek mis die Sondagoggendbrêkfis en jou DSTV
Ek mis die liefde jy't belowe jy vir my nog sou gee
VERS:
Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer
Deur die internet kan ons tog kommunikeer
Daar lê 'n vreemde daarbuite, lê 'n pond of twee
Selfs die liefde kan wag, net die tyd sal leer

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.