Вступление
[Chorus]
Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaand
Ek soek 'n poppie op my sy en 'n doppie in my hand
Kom tel jou op op jou voorstoep met 'n corset vir jou bors
Die kar staan en stadig idle jy moet gou maak want eks dors
[Verse]
Baby vat my om my sy vas sit jou hand voor op my bors
Stadig nou laat ek net my dop net neersit voor ek mors
Moenie jouself bekommer nie ek gaat jou seil soos 'n skip
Gooi net meel op die dansvloer voor on altwee staan en glip
Daars 'n trekker in my driveway en 'n bakkie in my yard
'n hond op my voorstoep en sambok as ek moet praat
Ek drink net brannewyn en water en rennies as ek moet
Ek dra net lekker nuwe vellies, ystervarkpen in my hoed
So laat on dans voor dit donker raak pappa moet gaan speel
Ek moet al lankal huistoe gaan maar dan verlang ek weer te veel
Na die sweet en die two-step, die skoffel en die wals
So soen my vinnig op my wang want die army man moet mars
[Chorus]
Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaand
Ek soek 'n poppie op my sy en 'n doppie in my hand
Kom tel jou op op jou voorstoep met 'n corset vir jou bors
Die kar staan en stadig idle jy moet gou maak want eks dors
[Verse]
Terug na die boland weer terug na waar ek rus
Terug na my huisie toe terug na waar ek vis
Terug na waar die son weer skyn terug na die reen
Terug na my huisie rus jou hand hier op my been
Terug na my le plek want bokkie jy maak my lus
Terug na die donderweer terug na die kus
Terug na die happy times ja terug na die snoek
Terug na waar ek altyd lekker pyp kan sit en rook
[Instrumental]
[Verse]
Hiers ons weer waar dit als mos begin
Ja hiers ons weer hier waartoe ek jou mos wou bring
O dis lekker in die binneland ja dis lekker by die see
Dis lekker by die stadsaal ja dis tog te lekker hier