gGuitarama
L

Liefling

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed
Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed
Nou's die tyd, moenie wag
Want ek verlang elke dag
Hier's my hand, neem dit nou
Hier is my hart, net vir jou

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.