gGuitarama
S

Stoksielalleen

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
REFREIN:
NC
Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op Saterdagaand
NC
Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op 'n Saterdagaand
1ste Vers:
Ek vra vir Tillie, maar Tillie sê sy willie
Miskien wil haar Sussie, maar haar sussie issie lussie
Toe dink ek aan Vossie, maar Vossie is okkie lossie
Ek smeek toe vir Hannie, maar Hannie sê sy kannie
REFREIN
2de Vers:
Ek gaan na ou Fanie, maar Fanie hy's nie darie
Toe vra ek vir Manie, maar Manie willie ganie
Ek bel toe vir Tysie, Tysie het 'n meisie
Toe loop ek na Gysie, maar Gysie hy's nie tuis
REFREIN
BRUG:
Maar ek wil dans, dans, dans
Kan 'n man dan nie
О, dans, dans, dans
Tot my hemp uithang
Ek wil dans, dans, dans op 'n Saterdagaand
Môre staan ek vroeg op om vis te gaan vang
3de Vers:
Ek nooi toe vir Rita, maar Rita sê vergeet ma'
En wat nou van Ta' Hessie, maar dis buite die kwessie
Toe hoor ek by Mankie, Mankie sê nee dankie
Nou wag ek vir Kitty, want Kitty sê sy wietie

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.