gGuitarama
S

Skipskop

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Pak op, pak op, sit jou goedjies op jou kop
More gaan ons weg, ver van hier weg
Skipskop, Skipskop, wanneer hou die dinge op
Swaarkry lê net voor die blou berge oor
Оvеrвеrg se mens is ek gebore
Ор die plek skipskop, nes my pa, en sy pa ook
Hier deur die duine loop onse spore
Hier op die beach hier langs die see is ek gedoop
Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders
Die wolke en die winde wat hier waai
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies,
Sê maar so long, Skipskop, Skipskop sê goodbye
Linkerhand, of die regterhand
Watse kant lê die plekke?
Misverstand...
"'seblief Meneer, ag e… sê tog weer,
is dit die pad wat ons moet more vat?"
'n Stukkie lê hier en 'n stukkie lê daar
die stukkies van my lewe
hulle lê baie deurmekaar
Tel op, tel op, vir Shortie en vir Pop
gaan haal vir Apie, en hou daai kindjie dop
Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders?
Die wolke en die winde wat hier waai
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
Sê maar so long, Skipskop, Skipskop sê goodbye
О Skipskop, Skipskop sê goodbye…

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.