gGuitarama
D

Dit Reen In Tsitsikamma

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
In Knysna leef verhale voort uit Tsitsikammawoud
Van mense uit 'n vroeër tyd legendes eeue oud
Die mense van die Knysnabos die praat hul eie taal
Vreemdeling verstaan soms nie die woudreus se verhaal
KOOR:
Dit reën in Tsitsikamma
As stiltes sagte reën dra tot in die hart van Knysna
Dit reën in Tsitsikamma
Die geur van garingblare gemeng met mos deur jare
'n Sprokiesland is Knysna
Dit reën in Tsitsikamma
Daar's padjies wat tot diep diep in die Knysnabos lei
'n Woud gehul in skaduwee waar sonlig buite bly
Die grootvoete van Knysnabos is oraloor bekend
want Langenhoven en Matthee het hulle goed geken
KOOR

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.