gGuitarama
A

Arm Man Se Slaaf

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Вступление
Arm man se slaaf - Bacchus Nel
Capo: 1
[Intro]
| | % | | % |
| | % | | % |
| | % | | |
[Verse 1]
Roep my maak doet en dat, roep my maar so
Ek staan hier naak voor jou, oh my kroon
El het niks om te verloor nie, ek's die arm man se slaaf
My een voet in die gutter en my anner voet in die graf
Sy een voet in die gutter en sy anner voet in die graf
| | | | |
[Verse 2]
En ja die lewe, het my aangewys
Al meer as een keer, ja die kool get gebyt
Maar wie's ek om te kla? Wie's ek om te stry?
Ja net soos jy, is ek ook hier, op geleende tyd.
Ja net soos hy, is ek ook hier, op geleende tyd.
| | | | |
| D | % | % | % |
[Verse 3]
Al goed gesien wat my pakkel in die aas
Dit gee my na-ag-merries as ek ook slaap
Maar dinge, gebeur mos maar, dis soos 'n knoop
Soos daai tatriekel van my sê, hy's so jammer oor al die bloed
Soos 'n tantriekel van hom sê, hy's so jammer oor daardie bloed
| | | | |
[Verse 4]
Oh ja, ek struikel, struikel maar voort,
Ek was al Wes en Suid en Oos en was al Noord
Dalk is daar iewers vir my tipe, vir my soort
Miskien is daar 'n plek waar ek ook hoort
Miskien is daar 'n plek waar hy ook hoort
| | | | |
| | | % |
[Bridge]
N.C. D
So as jy my sien
N.C. Bm
Daar onner in jou straat
N.C. D
Maak maar wat jy maak
N.C. G
Kyk maar anner pad. Ek het niks om te verloor nie
Ek's die anner man se slaaf
[Outro]
My een voet in die gutter en my anner voet in die graf
Sy een voet in die gutter en sy anner voet in die graf
| | | | % |
| | | | % |

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.