gGuitarama
N

Neem My Op Vlerke

Аккорды
Рекламаad-slot:header
Тон
0
Прокрутка
Шрифт
Вид аккордов
Jy sien die wêreld deur kinders se oë
Hoef nie in ander se twyfel te glo
Jy is 'n boodskap, 'n wese wat woordloos verstaan
Jy is die laggende boog wat bly swewe
Hoop wat die son in my polsslag bly lewe
Op trappe van lig loop jy sag
Jou asem 'n wolk, stil soos die nag
Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy
Op duisend tree wil ek dans net soos jy
Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Vanuit die poorte van jou wolkkastele
Kom jy en waak oor die mense se tree
Gestuur met beloftes verby ruimte en tyd
Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge
Voel jy nie lus vir vandag en vir more
Jy is die kneg van lewe en sterwe
En rus, net soos jy is
Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy
Op duisend tree wil ek dans net soos jy
Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Is ek alleen dan hoef ek net te vra
En jy sal kom jou vreugdeboodskap dra
Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy
Op duisend tree wil ek dans net soos jy
Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy
Op duisend tree wil ek dans net soos jy
Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Видео

Смотреть на YouTube

Видео для этой песни пока не подобрано.